Wynand du Toit – Oktober/ October 2017

Wynand du Toit het Samvoa [Perth] besoek en vir baie lede was dit ‘n besonderse geleentheid om ‘n die legendariese oud-Recce te ontmoet het by 2 geleenthede.  Hy was vergesel deur sy vrou op die besoek. Wynand du Toit and his wife visited Samvoa [Perth] – and for many members this was a memorable occasion to have met  the legendary old-Recce.