Verkenning Besoek / Recce Visit

Callie Roos, oud-verkennings operateur [“Recce”] en huidige voorsitter,  het SAMVOA – Wes-Australie besoek. Die byeenkoms was baie goed bygewoon en Callie het ‘n baie insiggewende praatjie en skyfie-vertoning gelewer oor die keuringsproses van hierdie beroemde Suid-Afrikaanse eenheid. Wat ook opvallend was is die nederige en opregte mens wat Callie is, iemand wat die pad gestap het en uit ‘n perspektief van jare se ondervinding die SAMVOA lede geinspireer het. Ou vriendskappe is ook weer versterk in die proses.

Callie Roos – old Recce operator and chairperson paid a visit to SAMVOA Western Australia. He also delivered a very informative talk as well as a pictorial into the insights of this famous South African unit. Old friendships where also strengthened in the process. The humbleness and honesty that Callie portrayed, somebody who has “walked the walk” over many years – inspired all those present on the night.

[wppa type=”slideonlyf” album=”6″ size=”auto” align=”center”][/wppa]

Tagged with: